PSALMS 7:1
PSALMS 7:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Klaaglied van Dawid wat hy vir die Here gesing het na aanleiding van die dade van Kus, 'n Benjaminiet.
Deel
Lees PSALMS 7PSALMS 7:1 Bybel vir almal (ABA)
'n Klaaglied van Dawid. Hy het hierdie lied vir die Here gesing oor iets wat Kus, van die Benjamin-stam, vir hom gesê het.
Deel
Lees PSALMS 7PSALMS 7:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
SJIGGAJŌN van Dawid wat hy tot eer van die HERE gesing het weens die woorde van Kus, die Benjaminiet.
Deel
Lees PSALMS 7PSALMS 7:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Sjighajoon. Van Dawid. Wat hy vir die HERE gesing het na aanleiding van die woorde van Kus, 'n Benjaminiet.
Deel
Lees PSALMS 7