PSALMS 70:4
PSALMS 70:4 Bybel vir almal (ABA)
Daar is mense wat my spot, U moet hulle laat vlug, hulle moet weet dat hulle planne nie sal slaag nie.
Deel
Lees PSALMS 70PSALMS 70:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Laat hulle vlug as beloning vir hulle skande, hulle wat sê: “Aha! Ons het hom!”
Deel
Lees PSALMS 70PSALMS 70:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat hulle wat sê: Ha, ha! teruggaan vanweë hul beskaming.
Deel
Lees PSALMS 70PSALMS 70:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Laat dié wat my spot, padgee omdat hulle self in die ellende beland het.
Deel
Lees PSALMS 70PSALMS 70:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Laat hulle wat sê, “Aha! Aha!” omdraai oor hulle skande.
Deel
Lees PSALMS 70