PSALMS 70:5
PSALMS 70:5 Bybel vir almal (ABA)
Maar die mense wat naby U wil wees, hulle moet vrolik en bly wees oor U. Die mense wat bly is dat U hulle gered het, hulle moet aanhou sê: “God is groot!”
Deel
Lees PSALMS 70PSALMS 70:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar ek is arm en behoeftig; maak gou na my, o God! U is my hulp en my redder; O HERE, moenie vertoef nie.
Deel
Lees PSALMS 70PSALMS 70:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat in U vrolik en bly wees almal wat U soek; en laat die liefhebbers van u heil altyddeur sê: Groot is God!
Deel
Lees PSALMS 70PSALMS 70:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Laat almal wat by U hulp soek, jubel en bly wees oor U, laat dié wat op u hulp staatmaak, altyddeur sê: God is groot!
Deel
Lees PSALMS 70PSALMS 70:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Mag almal wat U soek, hulle verheug en in U bly wees; mag hulle wat u verlossing liefhet, voortdurend sê: “God is groot!”
Deel
Lees PSALMS 70