PSALMS 72:12
PSALMS 72:12 Die Boodskap (DB)
Hy sal mense wat niks het nie en om hulp smeek, gee wat hulle nodig het. Hy sal mense in groot moeilikheid help as hulle niemand het wat hulle kan help nie.
Deel
Lees PSALMS 72PSALMS 72:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Ja, die armes wat roep, sal hy verlos, ook die verdrukte sonder helper.
Deel
Lees PSALMS 72PSALMS 72:12 Bybel vir almal (ABA)
Want die koning sal die arm mense red wat vra dat hy hulle moet help, die mense wat hulleself nie kan help nie en vir wie niemand wil help nie.
Deel
Lees PSALMS 72PSALMS 72:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want hy sal die behoeftige red wat daar roep om hulp, en die ellendige en wie geen helper het nie.
Deel
Lees PSALMS 72PSALMS 72:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy sal die arme red wat om hulp roep, die verdrukte en dié wat geen helper het nie
Deel
Lees PSALMS 72