PSALMS 72:18
PSALMS 72:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Prys die HERE God, die God van Israel! Net Hy doen wonderlike dade.
Deel
Lees PSALMS 72PSALMS 72:18 Bybel vir almal (ABA)
Ons prys God, die Here, die God van Israel. Net Hy doen wonderlike dinge.
Deel
Lees PSALMS 72PSALMS 72:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Geloofd sy die HERE God, die God van Israel, wat alleen wonders doen!
Deel
Lees PSALMS 72PSALMS 72:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Geloof sy God die Here, die God van Israel. Dit is net Hy wat magtige dade doen!
Deel
Lees PSALMS 72PSALMS 72:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE God, die God van Israel, moet geprys word, Hy wat wonders doen, net Hy alleen.
Deel
Lees PSALMS 72