PSALMS 72:19
PSALMS 72:19 Bybel vir almal (ABA)
Ons prys die Naam van die Here, die Koning. Die hele aarde moet weet Hy is Koning. Amen, ja amen.
Deel
Lees PSALMS 72PSALMS 72:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En geloofd sy vir ewig sy heerlike Naam! En laat die hele aarde met sy heerlikheid vervul word! Amen, ja amen.
Deel
Lees PSALMS 72PSALMS 72:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mag sy verhewe Naam vir altyd geloof word, mag die hele wêreld vol wees van sy majesteit. Amen, ja, amen.
Deel
Lees PSALMS 72PSALMS 72:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sy luisterryke Naam moet vir ewig geprys word; mag sy heerlikheid die hele aarde vul. •Amen, amen.
Deel
Lees PSALMS 72PSALMS 72:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En sy heerlike Naam word geseën tot in ewigheid, en laat die hele aarde met sy heerlikheid vervul word; Amen, en Amen.
Deel
Lees PSALMS 72