PSALMS 73:28
PSALMS 73:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar wat my betref, die nabyheid van God is vir my goed. Ek het my Heer, die HERE, my skuilplek gemaak, sodat ek van al u werk kan vertel.
Deel
Lees PSALMS 73PSALMS 73:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar dit is goed vir my om tot God te nader: ek het my vertroue op die HERE HERE gestel, dat ek al u werke kan verkondig.
Deel
Lees PSALMS 73PSALMS 73:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Maar wat my betref, dit is vir my goed om naby God te wees! Ek het geskuil by die oppermagtige HERE, en sal bly vertel van al u wonders.
Deel
Lees PSALMS 73PSALMS 73:28 Bybel vir almal (ABA)
Maar ek, dit is vir my goed om naby God te wees, Here, my Here, ek weet U sal my beskerm. Ek sal vir almal vertel wat U doen.
Deel
Lees PSALMS 73PSALMS 73:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar wat my aangaan, dit is vir my goed om naby God te wees; in die Here HERE het ek my toevlug gestel, om al u werke te vertel.
Deel
Lees PSALMS 73