PSALMS 74:17
PSALMS 74:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
U het die grense van die aarde bepaal, somer en winter het U gemaak.
Deel
Lees PSALMS 74PSALMS 74:17 Bybel vir almal (ABA)
Dit is U wat gesê het waar die grense van die land moet wees. U het die somer en die winter gemaak.
Deel
Lees PSALMS 74PSALMS 74:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ú het al die grense van die aarde bepaal; somer en winter, Ú het hulle geformeer.
Deel
Lees PSALMS 74PSALMS 74:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
U wat al die seisoene van die aarde vasgestel het; somer en winter is die werk van u hand.
Deel
Lees PSALMS 74PSALMS 74:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U het al die grense van die aarde vasgestel; somer en winter, U het dit gevorm.
Deel
Lees PSALMS 74