PSALMS 75:1
PSALMS 75:1 Bybel vir almal (ABA)
Vir die leier van die koor: Dieselfde musiek soos vir die lied “Moenie verwoes nie.” 'n Psalm van Asaf. 'n Lied.
Deel
Lees PSALMS 75PSALMS 75:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
VIR die musiekleier; op die wysie van: „Moenie verwoes nie.” 'n Psalm van Asaf. 'n Lied.
Deel
Lees PSALMS 75PSALMS 75:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vir die koorleier: op die wysie van “Moet dit nie verwoes nie!” 'n Psalm van Asaf. 'n Lied.
Deel
Lees PSALMS 75PSALMS 75:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vir die •musiekleier. Op “Moenie verwoes nie.” 'n Psalm. Van Asaf. 'n Lied.
Deel
Lees PSALMS 75