PSALMS 76:11
PSALMS 76:11 Bybel vir almal (ABA)
Mense het kwaad geword vir U, maar ook húlle moes U prys, hulle moes vir U dien, almal wat kwaad was vir U.
Deel
Lees PSALMS 76PSALMS 76:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Belofte en betaal aan die HERE julle God
Deel
Lees PSALMS 76PSALMS 76:11 Die Boodskap (DB)
U grootheid kan ook gesien word in die manier waarop U mense straf. Straf is ook ’n instrument in u diens.
Deel
Lees PSALMS 76PSALMS 76:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die grimmigheid van die mens moet U loof; met die oorblyfsel van grimmighede gord U Uself.
Deel
Lees PSALMS 76PSALMS 76:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ook die woede van 'n mens dien u lof, selfs die laaste reste van die woede gebruik U in u diens.
Deel
Lees PSALMS 76