PSALMS 77:13
PSALMS 77:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
U dade bly in my gedagtes. Al u werke wil ek bepeins.
Deel
Lees PSALMS 77PSALMS 77:13 Bybel vir almal (ABA)
ek dink aan alles wat U gedoen het, die groot dinge wat U gedoen het.
Deel
Lees PSALMS 77PSALMS 77:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en al u werk oordink, en ek wil peins oor u dade.
Deel
Lees PSALMS 77PSALMS 77:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek wil nadink oor al u werk en oor al u dade peins.
Deel
Lees PSALMS 77PSALMS 77:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek sal oor al u werke mymerend prewel, oor u handelinge wil ek nadink
Deel
Lees PSALMS 77