PSALMS 78:6
PSALMS 78:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sodat die komende geslag hulle kan ken, ja, die kinders wat gebore moet word; wie moet opstaan en dit aan hulle kinders verkondig
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:6 Bybel vir almal (ABA)
Elke volgende geslag moet weet wat die Here wil hê, elke kind wat gebore sal word, en hulle moet dit ook vir hulle kinders leer.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
sodat die volgende geslag dit kan weet, die kinders wat gebore word, dat hulle kan opstaan en vertel aan hulle kinders
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
sodat die volgende geslag dit kan weet en die kinders wat nog gebore sal word, dit weer aan húlle kinders kan vertel.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
sodat die volgende geslag dit sal weet, die kinders wat nog gebore moet word, sal opstaan en dit aan hulle kinders vertel
Deel
Lees PSALMS 78