PSALMS 78:7
PSALMS 78:7 Bybel vir almal (ABA)
Hulle moet glo dat God hulle sal help. Hulle moenie vergeet wat Hy gedoen het nie en hulle moet doen wat Hy gesê het.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
sodat hulle op God kan hoop en die werke van God nie vergeet nie, maar sy gebooie bewaar.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en hulle vertroue op God kan stel en die dade van God nie vergeet nie, maar sy gebooie kan bewaar
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
So sal hulle dan op God vertrou en nie vergeet wat Hy gedoen het nie, maar gehoorsaam wees aan wat Hy beveel het
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en sodat húlle weer hulle vertroue in God kan stel, God se dade nie vergeet nie en kan hou by sy bevele.
Deel
Lees PSALMS 78