PSALMS 8:3
PSALMS 8:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Uit die mond van kinders en suiglinge het U sterkte gegrondves, om u teëstanders ontwil, om die vyand en wraakgierige stil te maak.
Deel
Lees PSALMS 8PSALMS 8:3 Bybel vir almal (ABA)
Ook klein kindertjies sing oor u krag. U vyande moet dit weet, mense wat téén U is, moet stilbly.
Deel
Lees PSALMS 8PSALMS 8:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Kinders en suigelinge besing die magtige werk wat U tot stand gebring het. So word u teëstanders, die vyande en wraakgieriges, tot swye gebring.
Deel
Lees PSALMS 8PSALMS 8:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Deur die mond van kleuters en suigelinge het U mag gevestig, vanweë u teenstanders, om vyande en wraakgieriges stil te maak.
Deel
Lees PSALMS 8PSALMS 8:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre wat U bepaal het
Deel
Lees PSALMS 8