PSALMS 8:5
PSALMS 8:5 Bybel vir almal (ABA)
'n Mens beteken niks. Hoekom dink U aan mense? Hoekom onthou U iemand wat net 'n mens is?
Deel
Lees PSALMS 8PSALMS 8:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
wat is die mens dat U aan hom dink, en die mensekind dat U hom besoek?
Deel
Lees PSALMS 8PSALMS 8:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
wat is die mens dan dat U aan hom dink, die mensekind dat U na hom omsien?
Deel
Lees PSALMS 8PSALMS 8:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
wat is 'n mens dan dat U aan hom dink, 'n mensekind dat U aan hom aandag skenk?
Deel
Lees PSALMS 8PSALMS 8:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want U het hom 'n bietjie minder gemaak as die engele en hom met heerlikheid en eer gekroon.
Deel
Lees PSALMS 8