PSALMS 83:16
PSALMS 83:15-16 Bybel vir almal (ABA)
U moet hulle volg en jaag met u stormwind soos vuur 'n bos laat brand, en soos 'n vuur berge aan die brand steek. U moet hulle skrikmaak met 'n wind wat alles wegwaai.
Deel
Lees PSALMS 83PSALMS 83:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
vervolg hulle só met u storm en verskrik hulle met u stormwind.
Deel
Lees PSALMS 83PSALMS 83:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
jaag hulle met u stormwind, slaan hulle uitmekaar met u orkaan.
Deel
Lees PSALMS 83PSALMS 83:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
so moet U hulle agtervolg met u stormwind, hulle met u storm in verwarring bring.
Deel
Lees PSALMS 83PSALMS 83:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Vul hulle aangesig met skaamte; dat hulle U Naam kan soek, HERE.
Deel
Lees PSALMS 83