PSALMS 84:10
PSALMS 84:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
O God, sien ons skild raak, slaan ag op u gesalfde
Deel
Lees PSALMS 84PSALMS 84:10 Bybel vir almal (ABA)
O God, U moet goed wees vir die koning wat ons moet beskerm. U moet sorg vir u gesalfde.
Deel
Lees PSALMS 84PSALMS 84:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
O God, ons skild, kyk en aanskou die aangesig van u gesalfde.
Deel
Lees PSALMS 84PSALMS 84:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sien tog om na die koning, ons beskermer, o God; hou u gesalfde onder u sorg.
Deel
Lees PSALMS 84PSALMS 84:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want 'n dag in u voorhowe is beter as duisend. Ek sou liewer 'n poortwagter wees in die huis van my God as om in die tente van goddeloosheid te woon.
Deel
Lees PSALMS 84PSALMS 84:10 Die Boodskap (DB)
Pas ons aardse heerser asseblief mooi op, o God. Wees goed vir die een wat U spesiaal as koning gekies het. Hy moet ons beskerm.
Deel
Lees PSALMS 84