PSALMS 84:12
PSALMS 84:12 Bybel vir almal (ABA)
God die Here gee vir ons lewe en beskerm ons, die Here is genadig en Hy gee vir ons eer. Hy gee goeie dinge vir mense wat eerlik lewe.
Deel
Lees PSALMS 84PSALMS 84:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die HERE God is 'n son en skild; die HERE sal genade en eer gee; Hy sal die goeie nie onthou aan die wat in opregtheid wandel nie.
Deel
Lees PSALMS 84PSALMS 84:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here God is ons krag en ons beskerming, die Here gee genade en eer, Hy weerhou die goeie nie van dié wat reg lewe nie.
Deel
Lees PSALMS 84PSALMS 84:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ja, 'n son en skild is die HERE God; genade en eer is wat die HERE skenk. Hy hou wat goed is nie terug van hulle wat onberispelik leef nie.
Deel
Lees PSALMS 84PSALMS 84:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
O HERE van die leërskare, geseënd is die man wat op U vertrou.
Deel
Lees PSALMS 84