PSALMS 84:5
PSALMS 84:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit gaan goed met mense vir wie u huis 'n tuiste is: hulle hou nie op om U te prys nie. Sela
Deel
Lees PSALMS 84PSALMS 84:5 Bybel vir almal (ABA)
Dit gaan goed met mense wat in u tempel woon, hulle hou nie op om U te prys nie. Sela
Deel
Lees PSALMS 84PSALMS 84:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Welgeluksalig is hulle wat woon in u huis; hulle prys U gedurig. Sela.
Deel
Lees PSALMS 84PSALMS 84:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gelukkig is hulle wat in u huis woon! Hulle loof U gedurig. •Sela
Deel
Lees PSALMS 84PSALMS 84:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Geseënd is die man wie se krag in jou is; in wie se hart hulle weë is.
Deel
Lees PSALMS 84