PSALMS 85:2
PSALMS 85:2 Bybel vir almal (ABA)
Here, U was goed vir u land, U het dit weer goed laat gaan met die nageslag van Jakob
Deel
Lees PSALMS 85PSALMS 85:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U het, o HERE, 'n welbehae gehad in u land; die lot van Jakob het U verander.
Deel
Lees PSALMS 85PSALMS 85:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
U was goed vir u land, Here, U het aan die nageslag van Jakob 'n nuwe toekoms gegee
Deel
Lees PSALMS 85PSALMS 85:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
HERE, U was u land goedgesind; U het die lot van Jakob verander.
Deel
Lees PSALMS 85PSALMS 85:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U het die ongeregtigheid van u volk vergewe, U het al hulle sonde bedek. Sela.
Deel
Lees PSALMS 85