PSALMS 85:3
PSALMS 85:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U het die sondeskuld van u volk vergewe; U het al hulle sonde bedek. •Sela
Deel
Lees PSALMS 85PSALMS 85:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
U het die skuld van u volk vergewe. U het al hulle sondes kwytgeskeld. Sela
Deel
Lees PSALMS 85PSALMS 85:3 Bybel vir almal (ABA)
U het die dinge wat u volk gedoen het, vergewe, U het al hulle sondes vergewe. Sela
Deel
Lees PSALMS 85PSALMS 85:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U het die ongeregtigheid van u volk weggeneem, al hulle sonde bedek. Sela.
Deel
Lees PSALMS 85PSALMS 85:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
U het u volk sy sonde nie toegereken nie, hom al sy skuld kwytgeskeld. Sela
Deel
Lees PSALMS 85