PSALMS 85:9
PSALMS 85:9 Bybel vir almal (ABA)
Ek wil hoor wat God die Here sê, want Hy sal sê dat dit weer goed sal gaan met sy volk, met die mense wat in Hom glo. Maar hulle moenie weer dwase dinge doen nie.
Deel
Lees PSALMS 85PSALMS 85:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek wil hoor wat God die HERE spreek. Ja, Hy spreek vrede vir sy volk en vir sy gunsgenote; maar laat hulle nie tot dwaasheid terugkeer nie!
Deel
Lees PSALMS 85PSALMS 85:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek wil luister na wat God die Here sê, want sy woord bring vrede vir sy volk, vir dié wat Hom getrou dien. Hulle moet net nie weer afdwaal nie.
Deel
Lees PSALMS 85PSALMS 85:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek wil hoor wat God, die HERE, sê, want Hy praat oor vrede vir sy volk en sy getroue volgelinge. Hulle moet net nie terugkeer na dwaasheid nie.
Deel
Lees PSALMS 85PSALMS 85:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Waarlik, sy heil is naby die wat Hom vrees; dat heerlikheid in ons land mag woon.
Deel
Lees PSALMS 85