PSALMS 86:15
PSALMS 86:15 Bybel vir almal (ABA)
Maar U, my Here, is 'n God wat goed is vir mense wat swaarkry en U is genadig. U is baie geduldig en U doen altyd wat U belowe het, U bly dieselfde.
Deel
Lees PSALMS 86PSALMS 86:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
U, Here, is 'n barmhartige en genadige God, lankmoedig, vol liefde en trou.
Deel
Lees PSALMS 86PSALMS 86:15 Die Boodskap (DB)
Here, U het ’n sagte hart. U gee maklik goeie dinge aan ons. En U het baie geduld met ons. U is vol goedheid. U het almal baie lief wat aan U behoort. En U is getrou aan hulle.
Deel
Lees PSALMS 86PSALMS 86:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar U, Here, is 'n barmhartige en genadige God, lankmoedig en groot van goedertierenheid en trou.
Deel
Lees PSALMS 86PSALMS 86:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar U, my Heer, U is 'n barmhartige en genadige God, geduldig, oorvloedig in troue liefde en waarheid.
Deel
Lees PSALMS 86