PSALMS 86:5
PSALMS 86:5 Bybel vir almal (ABA)
Want U is goed, my Here, U vergewe en U doen alles wat U belowe het vir al die mense wat tot U bid.
Deel
Lees PSALMS 86PSALMS 86:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
U is goed, Here, U vergewe altyd weer, U is getrou teenoor dié wat na U roep om hulp.
Deel
Lees PSALMS 86PSALMS 86:5 Die Boodskap (DB)
Here, U is goed vir al u kinders wat tot U bid. U vergewe maklik. U het u kinders baie lief. As hulle na U roep om hulle te help, antwoord U gou.
Deel
Lees PSALMS 86PSALMS 86:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want U, o Here, is goed en vergewensgesind en groot van goedertierenheid vir almal wat U aanroep.
Deel
Lees PSALMS 86PSALMS 86:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U, my Heer, is immers goed en vergewensgesind, en oorvloedig in troue liefde teenoor almal wat na U roep.
Deel
Lees PSALMS 86