PSALMS 88:13
PSALMS 88:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Is u wonders bekend in die duisternis, en u geregtigheid in die land van vergetelheid?
Deel
Lees PSALMS 88PSALMS 88:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar ek het tot U geroep, HERE; en in die môre sal my gebed jou verhinder.
Deel
Lees PSALMS 88PSALMS 88:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Is u wonders bekend in die donkerte, u regverdigheid in die plek van vergetelheid?
Deel
Lees PSALMS 88PSALMS 88:13 Bybel vir almal (ABA)
Daar in die donker, die plek waaraan niemand wil dink nie, weet hulle nie dat U wonderwerke kan doen en dat U reg doen aan mense nie.
Deel
Lees PSALMS 88PSALMS 88:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kan u wondermag in die duisternis bekend word en u geregtigheid in die land van vergetelheid?
Deel
Lees PSALMS 88