PSALMS 89:2
PSALMS 89:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek sal altyd sing van die Here se liefdesdade, sy trou verkondig aan komende geslagte.
Deel
Lees PSALMS 89PSALMS 89:2 Bybel vir almal (ABA)
Here, ek wil altyd sing en sê dat U elke maal doen wat U belowe het, ek wil vir elke geslag leer dat U altyd dieselfde bly.
Deel
Lees PSALMS 89PSALMS 89:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die goedertierenhede van die HERE wil ek vir ewig besing; ek wil u trou bekend maak met my mond van geslag tot geslag.
Deel
Lees PSALMS 89PSALMS 89:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Oor die troue liefde van die HERE wil ek altyd sing; van geslag tot geslag wil ek u trou met my mond bekend maak.
Deel
Lees PSALMS 89PSALMS 89:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want Ek het gesê: Barmhartigheid sal tot in ewigheid opgebou word; U trou sal U in die hemel bevestig.
Deel
Lees PSALMS 89