PSALMS 89:46 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
PSALMS 89:46 AFR83 (Afrikaans 1983)
U het sy jeugdige krag gebreek en hom diep verneder. Sela
Deel
PSALMS 89 AFR83PSALMS 89:46 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
U het die dae van sy jeug verkort, hom met skaamte oordek. Sela.
Deel
PSALMS 89 AFR53PSALMS 89:46 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
U het hom oud voor sy tyd gemaak en hom met vernedering oordek. Sela
Deel
PSALMS 89 NLVPSALMS 89:46 DB (Die Boodskap)
Hy het voor sy tyd oud geword. Hy moes deur die lewe gaan met sy kop in skaamte gesak.
Deel
PSALMS 89 DBPSALMS 89:46 ABA (Bybel vir almal)
U het hom gou oud laat word, U het hom alles laat verloor. Sela
Deel
PSALMS 89 ABAPSALMS 89:46 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
U het die dae van sy jeug kortgeknip, hom in skaamte gehul. Sela
Deel
PSALMS 89 AFR20PSALMS 89:46 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hoe lank, HERE? sal jy jou vir altyd verberg? sal jou toorn soos vuur brand?
Deel
PSALMS 89 CAB23