PSALMS 90:1
PSALMS 90:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Gebed. Van Moses, die man van God. My Heer, U was vir ons 'n woning van geslag tot geslag.
Deel
Lees PSALMS 90PSALMS 90:1 Die Boodskap (DB)
Here, in die verlede het U ons en ons ouers beskerm. So was dit nog altyd.
Deel
Lees PSALMS 90PSALMS 90:1 Bybel vir almal (ABA)
'n Gebed. Van Moses, die man van God. Here, ons was veilig by U, al die geslagte lank.
Deel
Lees PSALMS 90PSALMS 90:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'N GEBED van Moses, die man van God. Here, U was vir ons 'n toevlug van geslag tot geslag.
Deel
Lees PSALMS 90PSALMS 90:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Gebed van Moses, die man van God. Here, U was vir ons 'n toevlug van geslag tot geslag.
Deel
Lees PSALMS 90