PSALMS 90:2
PSALMS 90:2 Die Boodskap (DB)
Nog voordat die berge daar was en voordat U die wêreld gemaak het, ja, van altyd en altyd af is U die ware God.
Deel
Lees PSALMS 90PSALMS 90:2 Bybel vir almal (ABA)
U was altyd God, voordat die berge daar was, voordat U die aarde, die wêreld, gemaak het, en U sal altyd God wees.
Deel
Lees PSALMS 90PSALMS 90:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Voordat die berge gebore was en U die aarde en die wêreld voortgebring het, ja, van ewigheid tot ewigheid is U God.
Deel
Lees PSALMS 90PSALMS 90:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Voordat die berge gebore is, voordat U die wêreld voortgebring het, ja, van ewigheid tot ewigheid is U God!
Deel
Lees PSALMS 90PSALMS 90:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Voordat die berge gebore is en U die aarde en die bewoonbare wêreld voortgebring het, ja, van altyd af en vir ewig is U God.
Deel
Lees PSALMS 90