PSALMS 91:1
PSALMS 91:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy wat in die beskutting van die Allerhoogste woon, sal oornag in die skaduwee van die Almagtige.
Deel
Lees PSALMS 91PSALMS 91:1 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer iemand veilig wil wees by die Hoogste God, wanneer hy wil hê die Almagtige moet hom beskerm
Deel
Lees PSALMS 91PSALMS 91:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
HY wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernag in die skaduwee van die Almagtige.
Deel
Lees PSALMS 91PSALMS 91:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy wat by die Allerhoogste skuiling vind en die beskerming van die Almagtige geniet
Deel
Lees PSALMS 91PSALMS 91:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy wat in die skuilplek van die Allerhoogste woon, sal vernag in die skaduwee van die Almagtige.
Deel
Lees PSALMS 91PSALMS 91:1 Die Boodskap (DB)
As jy na die allerhoogste God toe gaan dat Hy jou moet oppas, kan jy van een ding seker wees: Die almagtige God sal jou bewaar.
Deel
Lees PSALMS 91