PSALMS 91:2
PSALMS 91:2 Bybel vir almal (ABA)
dan sê hy vir die Here: “By U is ek veilig, U is vir my soos 'n veilige plek in die berge. My God, ek weet U sal my beskerm.”
Deel
Lees PSALMS 91PSALMS 91:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek sal tot die HERE sê: My toevlug en my bergvesting, my God op wie ek vertrou.
Deel
Lees PSALMS 91PSALMS 91:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
hy sê vir die Here: “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek vertrou.”
Deel
Lees PSALMS 91PSALMS 91:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek sê vir die HERE: “My skuilplek, my bergskuiling, my God op wie ek vertrou!”
Deel
Lees PSALMS 91PSALMS 91:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek sal van die HERE sê: Hy is my toevlug en my vesting: my God; op Hom sal ek vertrou.
Deel
Lees PSALMS 91PSALMS 91:2 Die Boodskap (DB)
Jy kan vir die Here sê: “U beskerm en bewaar my. U is my God op wie ek vertrou.”
Deel
Lees PSALMS 91