PSALMS 91:3
PSALMS 91:3 Bybel vir almal (ABA)
Ja, die Here sal jou red van die vangnet waarin iemand jou wil vang, Hy sal jou red van die pes wat alles verwoes.
Deel
Lees PSALMS 91PSALMS 91:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want Hy is dit wat jou sal red uit die net van die voëlvanger, van die verderflike pes.
Deel
Lees PSALMS 91PSALMS 91:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is Hy wat jou uit die voëlvanger se wip hou en jou bewaar van dodelike siekte.
Deel
Lees PSALMS 91PSALMS 91:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ja, Hy is die Een wat jou red uit die net van die voëlvanger, van die dodelike pessiekte.
Deel
Lees PSALMS 91PSALMS 91:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Waarlik, Hy sal jou red uit die vangnet van die voëlvanger en van die bruisende pes.
Deel
Lees PSALMS 91