PSALMS 91:4
PSALMS 91:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Met sy vlerke sal Hy jou bedek, onder sy vleuels sal jy skuiling vind. 'n Skild en 'n skans is sy trou.
Deel
Lees PSALMS 91PSALMS 91:4 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sal jou beskerm soos 'n hen haar kuikens onder haar vlerke beskerm, Hy bly dieselfde, Hy sal vir jou wees soos 'n skild, soos 'n sterk muur om 'n stad.
Deel
Lees PSALMS 91PSALMS 91:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy sal jou dek met sy vlerke, en onder sy vleuels sal jy skuil; sy trou is 'n skild en pantser.
Deel
Lees PSALMS 91PSALMS 91:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy beskut jou onder sy vleuels en is vir jou 'n veilige skuilplek. Sy trou beskerm jou aan alle kante.
Deel
Lees PSALMS 91PSALMS 91:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy sal jou bedek met sy vere, en onder sy vlerke sal jy vertrou; sy waarheid is jou skild en skild.
Deel
Lees PSALMS 91