Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

PSALMS 92:4 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

PSALMS 92:4 AFR83 (Afrikaans 1983)

om dit te doen met snaarinstrumente, met harp en lier.

PSALMS 92:4 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

by die tiensnarige instrument en by die harp, by snarespel op die siter.

PSALMS 92:4 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

met snaarinstrumente, met die harp en die begeleiding met die lier.

PSALMS 92:4 DB (Die Boodskap)

Ek wil dit uitsing met die geklank van viole, kitare, harpe en liere.

PSALMS 92:4 ABA (Bybel vir almal)

Ek doen dit met 'n tiensnaar-harp, en met die musiek van 'n lier

PSALMS 92:4 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

met tiensnarige instrumente, met harpe en die speel van liere.

PSALMS 92:4 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Want U, HERE, het my bly gemaak deur u werk; ek sal triomfeer in die werke van u hande.