PSALMS 94:14
PSALMS 94:14 Bybel vir almal (ABA)
Want die Here gooi nie sy volk weg nie, Hy los nie die mense wat aan Hom behoort nie.
Deel
Lees PSALMS 94PSALMS 94:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die HERE sal sy volk nie verwerp en sal sy erfdeel nie verlaat nie
Deel
Lees PSALMS 94PSALMS 94:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here verstoot nie sy volk nie, die volk wat aan Hom behoort, laat Hy nie in die steek nie.
Deel
Lees PSALMS 94PSALMS 94:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ja, die HERE sal sy volk nie in die steek laat nie; sy erfdeel sal Hy nie laat vaar nie.
Deel
Lees PSALMS 94PSALMS 94:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want die HERE sal sy volk nie verstoot nie, en Hy sal sy erfdeel nie verlaat nie.
Deel
Lees PSALMS 94