PSALMS 94:18
PSALMS 94:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe ek gedink het my voete gly, het u troue liefde my regop gehou, Here.
Deel
Lees PSALMS 94PSALMS 94:18 Bybel vir almal (ABA)
Ek het gedink my voete gly, maar U het gedoen wat U belowe het, U het my regop gehou.
Deel
Lees PSALMS 94PSALMS 94:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As ek dink: My voet wankel — dan ondersteun u goedertierenheid my, o HERE!
Deel
Lees PSALMS 94PSALMS 94:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As ek dink my voet gaan swik, dan ondersteun u troue liefde my, HERE.
Deel
Lees PSALMS 94PSALMS 94:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe Ek sê: My voet gly; U goedertierenheid, o HERE, het my opgehou.
Deel
Lees PSALMS 94PSALMS 94:18 Die Boodskap (DB)
Wanneer my probleme my onderkry, het U my elke keer gehelp, Here. U sorg vir u kinders met u liefde!
Deel
Lees PSALMS 94