PSALMS 94:21 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
PSALMS 94:21 AFR83 (Afrikaans 1983)
Hulle span saam teen die regverdige, hulle veroordeel onskuldige mense tot die dood.
Deel
PSALMS 94 AFR83PSALMS 94:21 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Hulle bestorm die lewe van die regverdige en veroordeel onskuldige bloed.
Deel
PSALMS 94 AFR53PSALMS 94:21 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Hulle span saam teen regverdiges, veroordeel onskuldiges tot die dood.
Deel
PSALMS 94 NLVPSALMS 94:21 DB (Die Boodskap)
Daardie spul skelms is lelik met mense wat U dien. Hulle beskuldig onskuldige mense links en regs. Hulle laat hulle doodmaak.
Deel
PSALMS 94 DBPSALMS 94:21 ABA (Bybel vir almal)
Hulle maak saam planne teen mense wat reg doen, hulle sê onskuldige mense is skuldig.
Deel
PSALMS 94 ABAPSALMS 94:21 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle span saam teen die lewe van regverdiges, hulle verklaar onskuldige bloed skuldig.
Deel
PSALMS 94 AFR20PSALMS 94:21 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hulle vergader teen die siel van die regverdiges en veroordeel die onskuldige bloed.
Deel
PSALMS 94 CAB23