PSALMS 94:4
PSALMS 94:4 Bybel vir almal (ABA)
Hoe lank sal al die mense wat slegte dinge doen, aanhou spog?
Deel
Lees PSALMS 94PSALMS 94:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hulle smaal, hulle praat onbeskaamd — al die werkers van ongeregtigheid verhef hulle.
Deel
Lees PSALMS 94PSALMS 94:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle kook oor van vermetelheid; almal wat onreg doen, spog daarmee.
Deel
Lees PSALMS 94PSALMS 94:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle laat woorde onbeskaamd uitborrel; almal wat onreg pleeg, prys hulleself aan.
Deel
Lees PSALMS 94