Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

PSALMS 94:9 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

PSALMS 94:9 AFR83 (Afrikaans 1983)

Sou Hy wat vir ons ore gemaak het, self nie kan hoor nie? Sou Hy wat vir ons oë gemaak het, nie kan sien nie?

PSALMS 94:9 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Sou Hy wat die oor plant, nie hoor nie, of Hy wat die oog formeer, nie sien nie?

PSALMS 94:9 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Is Hy wat die ore gemaak het, doof? Is Hy wat die oë gevorm het, blind?

PSALMS 94:9 DB (Die Boodskap)

Die Here maak ore sodat mense daarmee kan hoor. Sal Hy dan self doof wees? Hy maak oë sodat mense kan sien. Sal Hy dan self blind wees?

PSALMS 94:9 ABA (Bybel vir almal)

Die Here het vir ons ore gegee. Dink julle dat Hy nie self ook kan hoor nie? Hy het vir ons oë gegee. Dink julle dat Hy nie self ook kan sien nie?

PSALMS 94:9 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Hy wat die oor inplant, sal Hy nie kan hoor nie, of Hy wat die oog vorm, sal Hy nie kan sien nie?

PSALMS 94:9 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Sal hy wat die oor geplant het, nie hoor nie? Hy wat die oog gevorm het, sal hy nie sien nie?