PSALMS 95:3
PSALMS 95:3 Bybel vir almal (ABA)
Want die Here is 'n groot God, Hy is die Groot Koning oor al die gode.
Deel
Lees PSALMS 95PSALMS 95:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die HERE is 'n grote God, ja, 'n groot Koning bo al die gode.
Deel
Lees PSALMS 95PSALMS 95:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
want die Here is die magtige God, die groot koning oor al die gode.
Deel
Lees PSALMS 95PSALMS 95:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want die HERE is 'n groot God, 'n groot Koning bo al die gode
Deel
Lees PSALMS 95PSALMS 95:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want die HERE is 'n groot God en 'n groot Koning bo al die gode.
Deel
Lees PSALMS 95