PSALMS 95:4
PSALMS 95:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die dieptes van die aarde behoort aan Hom, die kruine van die berge is Syne.
Deel
Lees PSALMS 95PSALMS 95:4 Bybel vir almal (ABA)
Hy regeer oor die diep plekke onder die aarde, en die hoogste plekke op die berge is Syne.
Deel
Lees PSALMS 95PSALMS 95:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
In wie se hand die diepste plekke van die aarde is, en die toppe van die berge is syne.
Deel
Lees PSALMS 95PSALMS 95:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
in wie se hand die dieptes van die aarde is, en aan wie die kruine van die berge behoort
Deel
Lees PSALMS 95PSALMS 95:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
In sy hand is die dieptes van die aarde; ook die sterkte van die heuwels is syne.
Deel
Lees PSALMS 95