PSALMS 96:2
PSALMS 96:2 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet vir die Here sing, julle moet sy Naam prys, julle moet elke dag die goeie nuus bring dat die Here mense red.
Deel
Lees PSALMS 96PSALMS 96:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sing tot eer van die Here, prys sy Naam, verkondig elke dag sy reddingsdade!
Deel
Lees PSALMS 96PSALMS 96:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sing tot eer van die HERE, loof sy Naam; maak sy verlossing van dag tot dag bekend.
Deel
Lees PSALMS 96PSALMS 96:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sing tot eer van die HERE, loof sy Naam, verkondig sy heil van dag tot dag.
Deel
Lees PSALMS 96PSALMS 96:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sing vir die HERE, prys sy Naam, verkondig sy verlossing van dag tot dag.
Deel
Lees PSALMS 96