PSALMS 96:3
PSALMS 96:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Verkondig sy heerlikheid onder die heidene, sy wonders onder al die volke.
Deel
Lees PSALMS 96PSALMS 96:3 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet vir die volke vertel, vir al die volke, julle moet vertel dat die Here Koning is en dat Hy wonderwerke doen.
Deel
Lees PSALMS 96PSALMS 96:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Vertel onder die nasies sy eer, onder al die volke sy wonders.
Deel
Lees PSALMS 96PSALMS 96:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vertel die nasies van sy mag, al die volke van sy magtige dade.
Deel
Lees PSALMS 96PSALMS 96:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maak onder die nasies sy majesteit bekend, onder al die volke sy wonderdade.
Deel
Lees PSALMS 96