PSALMS 96:4
PSALMS 96:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want die HERE is groot en baie lofwaardig; Hy is gevrees bo al die gode.
Deel
Lees PSALMS 96PSALMS 96:4 Bybel vir almal (ABA)
Want die Here is groot, mense moet Hom baie prys, hulle moet bang wees vir Hóm, nie vir al die afgode nie.
Deel
Lees PSALMS 96PSALMS 96:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die HERE is groot en baie lofwaardig; Hy is gedug bo al die gode.
Deel
Lees PSALMS 96PSALMS 96:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here is groot, al die lof kom Hom toe, ontsagwekkend is Hy bo alle gode.
Deel
Lees PSALMS 96PSALMS 96:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want groot is die HERE en besonder lofwaardig; Hy is ontsagwekkend, meer as alle gode.
Deel
Lees PSALMS 96