PSALMS 97:10
PSALMS 97:10 Bybel vir almal (ABA)
Die mense wat lief is vir die Here, moet slegte dinge haat. Die Here beskerm die mense wat in Hom glo. Hy red hulle van die mense wat verkeerd doen.
Deel
Lees PSALMS 97PSALMS 97:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
O Liefhebbers van die HERE, haat die kwaad! Hy bewaar die siele van sy gunsgenote, Hy red hulle uit die hand van die goddelose.
Deel
Lees PSALMS 97PSALMS 97:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle het die Here lief; haat dan wat sleg is! Hy bewaar die lewe van sy troue dienaars, Hy red hulle uit die greep van die goddelose.
Deel
Lees PSALMS 97PSALMS 97:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle wat die HERE liefhet, moet die kwaad haat. Hy beskerm die lewe van sy troue volgelinge; uit die hand van goddeloses red Hy hulle.
Deel
Lees PSALMS 97PSALMS 97:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Julle wat die HERE liefhet, haat wat sleg is; Hy bewaar die siele van sy gunsgenote; Hy red hulle uit die hand van die goddelose.
Deel
Lees PSALMS 97