PSALMS 97:11
PSALMS 97:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daar word lig gesaai vir die regverdiges en blydskap vir die opregtes van hart.
Deel
Lees PSALMS 97PSALMS 97:11 Bybel vir almal (ABA)
Daar is baie lig in die lewe van mense wat reg doen, eerlike mense sal altyd bly wees.
Deel
Lees PSALMS 97PSALMS 97:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die lig is vir die regverdige gesaai en vrolikheid vir die opregtes van hart.
Deel
Lees PSALMS 97PSALMS 97:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vir die regverdiges het daar lig gekom, blydskap vir die opregtes.
Deel
Lees PSALMS 97PSALMS 97:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Lig is gesaai vir die regverdiges, vreugde vir hulle met opregte harte.
Deel
Lees PSALMS 97