PSALMS 98:1
PSALMS 98:1 Bybel vir almal (ABA)
'n Psalm. Julle moet vir die Here 'n nuwe lied sing, want Hy het wonderwerke gedoen. Hy is sterk, Hy het self oorwin, niemand het Hom gehelp nie.
Deel
Lees PSALMS 98PSALMS 98:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'N PSALM. Sing tot eer van die HERE 'n nuwe lied, want Hy het wonders gedoen; sy regterhand en sy heilige arm het Hom gehelp.
Deel
Lees PSALMS 98PSALMS 98:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Psalm. Sing 'n nuwe lied tot eer van die Here, want Hy het magtige dade gedoen, deur sy krag en Goddelike mag het Hy oorwin.
Deel
Lees PSALMS 98PSALMS 98:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Psalm. Sing vir die HERE 'n nuwe lied, want Hy het wonders gedoen. Sy regterhand, sy •heilige arm, het Hom bygestaan.
Deel
Lees PSALMS 98PSALMS 98:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sing tot eer van die HERE 'n nuwe lied; want hy het wonders gedoen: sy regterhand en sy heilige arm het hom die oorwinning behaal.
Deel
Lees PSALMS 98