PSALMS 98:9
PSALMS 98:9 Bybel vir almal (ABA)
vir die Here, want Hy kom om te regeer oor die aarde. Hy sal reg doen wanneer Hy oor die wêreld regeer, Hy sal reg doen aan almal wanneer Hy oor die volke regeer.
Deel
Lees PSALMS 98PSALMS 98:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
voor die aangesig van die HERE; want Hy kom om die aarde te oordeel; Hy sal die wêreld rig in geregtigheid en die volke met reg.
Deel
Lees PSALMS 98PSALMS 98:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
voor die Here, want Hy kom om oor die aarde te heers; Hy sal oor die wêreld heers met regverdigheid, oor die volke met billikheid.
Deel
Lees PSALMS 98PSALMS 98:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
voor die HERE; want Hy kom om die wêreld te oordeel, Hy sal die aarde oordeel in geregtigheid en die volke in billikheid.
Deel
Lees PSALMS 98PSALMS 98:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
voor die aangesig van die HERE; want Hy kom om die aarde te oordeel; met geregtigheid sal Hy die wêreld oordeel en die volke met billikheid.
Deel
Lees PSALMS 98