PSALMS 99:1
PSALMS 99:1 Bybel vir almal (ABA)
Die Here is Koning, die volke moet bewe, Hy sit op sy troon bokant die gerubs, die aarde moet skud.
Deel
Lees PSALMS 99PSALMS 99:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
DIE HERE is Koning; laat die volke bewe! Hy troon op die gérubs; laat die aarde sidder!
Deel
Lees PSALMS 99PSALMS 99:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here regeer: die volke erken bewend sy gesag. Hy troon oor die gerubs: die aarde sidder van ontsag.
Deel
Lees PSALMS 99PSALMS 99:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE regeer – laat die volke bewe! Hy troon oor gerubs – laat die wêreld sidder!
Deel
Lees PSALMS 99PSALMS 99:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE is Koning; laat die volk bewe! Hy sit tussen die gérubs; laat die aarde beweeg.
Deel
Lees PSALMS 99