PSALMS 99:9
PSALMS 99:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Prys die Here ons God, buig voor Hom op sy heilige berg, want die Here ons God is heilig.
Deel
Lees PSALMS 99PSALMS 99:9 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet ons God die Here prys, julle moet buig by sy gewyde berg, want ons God die Here is heilig.
Deel
Lees PSALMS 99PSALMS 99:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Verhef die HERE onse God, en buig julle neer voor sy heilige berg. Want heilig is die HERE onse God.
Deel
Lees PSALMS 99PSALMS 99:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Verheerlik die HERE, ons God, buig in aanbidding voor sy heilige berg, want heilig is die HERE, ons God.
Deel
Lees PSALMS 99PSALMS 99:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Verhef die HERE onse God, en aanbid by Sy heilige berg; want die HERE onse God is heilig.
Deel
Lees PSALMS 99